Mareldi Livestock Equipment

Mareldi Livestock Equipment

A Legit Business

profile pic

About Mareldi Livestock Equipment

Mareldi Livestock Equipment - "Vir die Boer wat een keer wil koop en klaar koop!" Ons Voer & Water Bakke asook Hekkies sal jou hou vir generasies. Die initiatief het gekom van bakke wat op ons plaas deur die diere so beskadig is dat dit onbruikbaar geword het, daarom het ons besluit om ons oplossing beskikbaar te stel aan boere met dieselfde probleem. Ons bou ons produkte op die groottes wat jy benodig

Email: eddieneethling@gmail.com

Contact No.: 0795064623

City: Secunda

Our Favourites

Card image cap

Dumisa Drilling

Percussion drilling in South Africa.

Last seen 45 weeks ago

Request Quote

Write Review

Reviews